Profesie van 'n Reënboognasie: Maagersfontein

View Paper
ESSAY DETAILS Words: 2297
Pages: 8
(approximately 235 words/page)

Essay Database > Literature > World Literature
Daar is 'n heelparty kwessies wat na vore kom in Etienne Leroux se Magersfontein, O Magersfontein! van 1976, wat op verbasende wyse direk relevant is in die huidige Suid-Afrika. Hierdie opstel beoog dan om hierdie kwessies uit te lig om sodoende te kan waardeer hoe Leroux se satire grappenderwys na verwys kan word as 'n soort profesie vir die nuwe Suid-Afrika. Die opstel sal ook poog om te bewys dat die moderne leser in die jaar 2004 …

showed first 75 words of 2297 total
Sign up for EssayTask and enjoy a huge collection of student essays, term papers and research papers. Improve your grade with our unique database!
showed last 75 words of 2297 total
…is dus inderdaad nog baie relevant vir enige Suid-Afrikaanse leser in die jaar 2004, en dit wys ons ook weereens op hoe absoluut onvoorspelbaar die toekoms eintlik is. Magersfontein herrinder ons dat dinge wat ons vandag as onveranderbaar mag sien, dalk môre kan verdwyn. En dinge wat ons besef moet verander word, is dalk nog oor 'n honderd jaar presies dieselfde. BRONNE Leroux, E. (1976). Magersfontein, O Magersfontein! Kaapstad: Human & Rousseau