Die Sanvolk - Eie Aan Afrika

View Paper
ESSAY DETAILS Words: 340
Pages: 1
(approximately 235 words/page)

Essay Database > Literature > Creative Writing
Die San, wat ook bekendstaan as Boesmans, het eens oor die hele subkontinent van Suider-Afrika geswerf. Hulle het die deel van die wereld lank voor die koms van swart stamme of wit setlaars bewoon. Die San dateer van die Steentydperk en oor eeue heen is hul teenwoordigheid in Suider-Afrika gedokumenteer deur hul rotstekeninge. Hulle is vreedsame mense en jagters en vir duisende jare het hulle diere soos byvoorbeeld wildsbokke gejag en vrugte, neute en wortels …

showed first 75 words of 340 total
Sign up for EssayTask and enjoy a huge collection of student essays, term papers and research papers. Improve your grade with our unique database!
showed last 75 words of 340 total
…reservaat wil verlaat vir 'n lewe van drank en leeglêery nie, word gedreig en gemartel. Die San is 'n wesenlike deel van Afrika se kultuur en geskiedenis. Hulle is 'n eenvoudige groep mense wat soos die meeste inheemse rasse in Suider-Afrika, en regoor die wêreld, net rus en vrede soek. Die minste wat ons kan doen is om hulle 'n veilige hawe in hedendaagse Afrika te gun.